Any Questions? Call Us: +27(0) 73 313 1668Send us Suggestions

TRIATHLON NEWSLETTER – APRIL 2019

And so we come to the end of the Tri-season – oh wait IM70.3 Durban is almost happening!

Talking about Ironman, Pierre van Zyl set out a few big goals for himself this year of which Full Ironman was one. He was kind enough to share his Ironman journey with us.

My Ironman Port Elizabeth 2019, ervaring as net n hardloper het een oggend in Junie begin in Mug & Bean Tygervallei.  Soos die Engelsman  sal sê Started over Coffee toe my mede klubmaat met my gesels het oor hoekom  ons nie die uitdaging van Ironman Port Elizabeth aanvat nie.

Natuurlik het ek gedink hy is van sy sinne beroof, wat weet ek as n hardloper van n driekamp af ?  Die volgende oggend het ek wakker geword en gedink enigiets is moontlik If you put your mind to it. Ek het al lankal daaraan gedink om dit te doen en was se nice geskenk  sou dit nie wees vir myself vir my 50ste verjaardag nie ?

My eerste paar swemme by Virgin Active kon ek skaars  25m  swem,  n paar maande van  panic attacks later was daar redelike vordering.  My vakansies is altyd in Desember by Hartenbos, en daar het ek vir my die ideale plekkie gekry by die see om daagliks te oefen aan my oop water swem.  My mental break het daar gebeur en my selfvertroue  het elke dag net meer gegroei. Die fiets was vir my die maklikste dissipline om baas te raak.

My motto in die lewe is Always keep it Simple en dit is waarna ek elke dag strewe alhoewel ek daagliks baie hardop myself is. Ek volg n streng oefen program wat deur my afrigter Cobus Fourie opgestel is. Die dae wat dit moelik gegaan met my oefening, het daardie woorde elke dag deur my kop gegaan You are an Ironman Daardie woorde het my elke dag laat opstaan om my doelwit te bereik. Toe ek my oë uitvee en met n  paar driekampe agter die rug was Ironman- Port Elizabeth voor my in al sy glorie.

Ironman Port Elizabeth, was n moeilike events met die see swem wat verkort is oor die see toestande en sterk winde. Die swem was een van my makliker uitdagings hierdie keer, maar die wind wou net nie saamspeel daardie dag nie.  My fiets die  het partykeer gevoel op die roete of hy my gaan afskop maar ek is daar deur. Al wat ek in my kop gehad het, was dat ek gewerk het hiervoor en dat ek sal fine wees met die marathon wat voorlê. Die marathon was moelik met die sterk wind van voor maar gelukkig was dit nie n moeilike roete nie en die support was amazing langs die pad. Ek het vir myself gesê om dit net rustig te vat tree vir tree. Al wat ek voor my kon sien deur al die hardewerk die afgelope jaar is daai rooi tapyt  wat al hoe nader in sig gekom het.  Later daardie dag toe ek die rooi tapyt uiteindelik betree en ek hoor oor die luidspreker You are an Ironman het ek geweet nou is ek n True Ironman en niemand kan dit van my wegneem nie. Al my hardewerk payed off….

Nou wat Half Ironman Oos Londen en Ironman Port Elizabeth voltooi is, is my volgende uitdaging om die Ironman Tour Series te voltooi in Durban.

Thank you Pierre – all the best with Durban 70.3 and Comrades!

Also a VERY WELL DONE to all the other Ironmans – here they are!

The Duathlon and Cross Tri World Champs were held in Spain and we had 3 superstars taking part. Well done to Almari de Milander, Cous Leibbrandt and Belinda Marrais! Cant wait to hear all about it!

As mentioned at the AGM, my focus will move more towards swimming. Moving forward we as triathletes will join the running and cycling groups more during the week as well as on weekends. Saturday swims will stay afternoon swims so it doesn’t clash with other group sessions. Every second Sunday there will be a sea swim, joining the 1SOMS swims or the Hot Chocolate swims.

During the week we, as a club have sessions to choose from:

  • Tuesdays:
    • Cycling 18:00 -19:00
    • Track 18:00-19:00
    • Swim session 19:00-20:00
  • Wednesdays:
    • Trailrunning 17:45-18:45
  • Thursday:
    • Cycling 18:00-19:00
    • Hill training 18:00-19:00

Weekend Swim sessions and Events May – July:

DATE CMC WEEKEND SESSIONS TRIATHLON EVENTS SWIM EVENTS
04-May-19 14:00 DAM SWIM    
05-May-19 08:00 1SOMS SWIM    
11-May-19 14:00 DAM SWIM    
12-May-19      
18-May-19 14:00 SWIM    
19-May-19 09:00 HOT CHOCOLATE SWIM    
25-May-19 14:00 DAM SWIM    
26-May-19     LIGHTHOUSE SWIM
01-Jun-19 14:00 DAM SWIM    
02-Jun-19 08:00 1SOMS SWIM IM70.3 DURBAN  
08-Jun-19 14:00 DAM SWIM    
09-Jun-19      
15-Jun-19 14:00 DAM SWIM    
16-Jun-19     YOUTH DAY SWIM
22-Jun-19 14:00 DAM SWIM    
23-Jun-19 09:00 HOT CHOCOLATE SWIM    
29-Jun-19 14:00 DAM SWIM    
30-Jun-19   SA DUATHLON  
06-Jul-19 14:00 DAM SWIM   ***2 JUL: KNYSNA LAGOON MILE
07-Jul-19 08:00 1SOMS SWIM    
13-Jul-19 14:00 SWIM    
14-Jul-19      
20-Jul-19 14:00 DAM SWIM    
21-Jul-19 09:00 HOT CHOCOLATE SWIM    
27-Jul-19 14:00 SWIM    
28-Jul-19      

Remember, summer bodies are made in winter!

Happy training Everyone!

About the Author

By AdminCarey / Administrator on May 06, 2019

No Comments

Leave a Reply